Is jy en jou kind tuis hierdie jaar? Ons tuisprogram is vir jou! Ouderdom kind :Hierdie program fokus op kinders tussen 4 en 6 jaar oud (Dis jou graad RR en graad R kind.) Watter werkswyse volg ons? :Kinders van die voorskoolse ouderdom kan bloot nie alleen aanlyn leer nie. Ons fasiliteer en begelei dus... Continue Reading →
Oasis Kurrikulum
Ons was lanklaas so opgewonde! Ons kurrikulum is fantasties en ons kan nie wag om dit met julle te deel nie. Kyk net hoe oulik is ons plakkate : Jy kan nou gratis gaan loer na selektiewe dele uit week 1 in ons kurrikulum. Jy gaan moet inteken met jou eposadres (dis gratis) ons kan... Continue Reading →