Ons maats moet sommer van vroeg af blootstelling kry aan die geld eenheid in ons land en hoe die verskillende geld lyk. In hierdie leerstasie het ons winkel-winkel gespeel. Al die items se "pryse" is mooi duidelik by hulle geplak. Elke maat kry R10. (Die maat kry ook 10 tellers.) Gaan koop nou iets, pak... Continue Reading →
Skep ‘n omgewing geskik vir leer
Vryspel is 'n woord wat 'n verkeerde interpretasie gekry het die afgelope tyd. In ons geestes oog sien ons kinders wat maak wat hulle wil, alles in die naam van vryspel. Dit is egter nie wat vryspel is nie. Vryspel is kinders wat vry is om keuses te maak, binne 'n raamwerk en omgewing wat... Continue Reading →
Kleuter seminaar 2
Leerstasies in jou klas of by die huis. Moenie die geleentheid mis om hierdie seminaar by te woon nie! Wat is die onderwerp ? Hoe werk leerstasies? Wat is leerstasies?Watter leerstasies of leerareas moet daar in my klas wees?Hoe kan ek dit by die huis toepas?Wat is die doel van leerstasies?Ons gaan saam beplan aan... Continue Reading →
Sand speel
Sand is hierdie wonderlike speelding waarvan ons kinders net nooit genoeg kry nie. Jy het nie allerhande groot en fancy areas nodig nie. 'n Bak met sand is net so heerlik! Sandspel kan nogals 'n morsige affêre raak so maak seker jy kan dit opvee na die tyd (of dis op 'n plek waar die... Continue Reading →