Lego paskaarte

Ons het oulike paskaarte wat jy kan uitdruk vir lego/duplo spel. Die fokus in hierdie aktiwiteite is : Fyn motoriese ontwikkelingKleur herkenningGesyferdheid (Wiskunde)Logiese denke3D vormsPatroon herkenning en uitbreiding Die pakket is so geteken dat enige blokke ingespan kan word en nie net legos nie. Hier is lusmaker fotos van die pakket (let wel : die... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: