Kliek op die pyltjie hier onder om te luister: Wil jy graag deel word van die whatsapp groep? Gaan loer HIER.
Die leer
[metaslider id=2449 cssclass=""] Plaas ‘n leer plat op die grond, sodat die sporte van die leer so lê dat die kind daaroor kan loop (en tussen die sporte moet trap). Indien jy nie so leer het nie, kan lyne ook op die vloer getrek word (soos op die foto). 1. Loop vorentoe deur in die openinge te... Continue Reading →
Gebruik jou lyfie
Ons gaan ons lyfies gebruik om vorms en klankies te probeer bou. Maak seker jy het genoegsame plek wanneer jy die aktiwiteit aanpak en maak seker dat al die maats 'n kans kry om deel te neem. Ons gaan probeer vorms maak met deur as 'n groep saam te werk. In hierdie aktiwiteit is dit... Continue Reading →
Trampoline pret
Daar is min dinge soveel pret soos 'n trampoline. Nóg 'n pret aktiwiteit op die trampoline is om met bordkryt daarop te teken. Jy kan self ook vooraf vorms op skrifpatrone daarop teken. Nou moet die kind bv spring sodat hy in elke vorm land. Of hy mag nie aan die lyne raak nie. Sommer... Continue Reading →