Kleuters is wonderlike wesens. Hulle het onuitputbare energie, hulle kreatiwiteit ken geen einde nie en hulle het 'n wysheid in pag wat baie grootmense na hulle asems laat snak. Hulle is waaghalsig, slim, vol planne, kreatief, besig, morsig, eerlik ... ag, en nog sommer baie ander dinge.
Die somme in pantoffels koop
Die winter gaan ons een van die dae bekruip en aangesien ek 'n hele rits kinders in die huis het, begin ek sommer vroeg vir wintersklere uitkyk. Die mooiste goed is buitendien eerste op die rakke en word soos blits opgeraap.Ek en die 2 sussas is in Woolies opsoek na lang pajamies. Geen lang jamies... Continue Reading →
Help!!! My kind sukkel met wiskunde. Deel 3.
Hierdie artikel is nr 3 in die reeks oor wiskunde. Ons fokus weereens op die klein outjies wat die hele grondslagfase insluit. Lees gerus HIER deel 1, en HIER deel 2. In vandag se artikel is ons fokus op praktiese raad. Tone in die sand, voet op die teerpad, vingers in die deeg idees vir... Continue Reading →