Ouditiewe persepsie is dít wat ons van die wêreld om ons leer deur ons ore te gebruik. Ons kan geluide onderskei, ons hoor ritme (klank patrone), ons kan gevaar indentifiseer, ons kan hoor as iets naby of ver is, ons luister ook na wat ander sê en interpreteer dit om dit dan in aksies te... Continue Reading →
Visuele en ouditiewe vermoëns van die voorskoolse kind
Hier volg 'n opsomming van die visuele en ouditiewe vermoëns van die voorskoolse kind. Dit is slegs enkele leidrade van wat verwag kan word op 'n sekere ouderdom. Hou egter in gedagte dat chronologiese ouderdom nie die enigste maatstaf is nie, maar dat dit ten nouste saamhang met : Die kleuter se opvoedigsmilieuDie geleenthede en... Continue Reading →
Posisie
Die beste manier om te leer van bo en onder is om dit self te doen! Moenie net die plakkaat met die posisies teen jou muur ophang en dan daarvan vergeet nie. Laat die kinders dit met hulle hele lyfies beleef. Klim op die tafel, kruip onder deur die stoel, staan links van die klimraam,... Continue Reading →
Alfabet en sponsies
Pak jou alfabetkaarte uit vir hierdie pret leerstasie. Ons het die alfabet in die korrekte volgorde uitgepak, deur blootstelling word die volgorde van die alfabet sommer gou 'n maklik herkenbare struktuur vir die kind. Saam met die alfabet het ons helder kleurige sponsies verskaf. Dis sommer die sponsies waarmee ons skottelgoed was. Jy kan nou... Continue Reading →