Om bordkryt in jou kreatiewe werk in te skakel met die tema EK IN DIE SKOOL is 'n oulike idee. Juffrou skryf immers met bordkryt en vandag gaan ek daarmee mag eksperimenteer en teken. WENK : Draai maskeerband aan die agterkant van die bordkryt. Dit keer dat die kryt poeier afgee op die kleuter se... Continue Reading →
S is vir son
Gebruik 'n papierbord vir hierdie aktiwiteit. Skryf die syfers 1 tot 10 in die papierbord en ooreenstemmende syfers op wasgoedpennetjies. Knyp nou by elke syfer die regte pennetjie vas. As jy klaar is gaan dit lyk soos 'n son! Vir die maats wat al meer vaardig is kan jy eenvoudige optel somme op die wasgoedpennetjies... Continue Reading →