Seminaar 8 – Perseptuele ontwikkeling te midde die Covid 19 regulasies

Let wel : Hierdie werkswinkel fokus nie op die regulasie nie! Wie bied die werkswinkel aan? Yolandi van den Heever – skrywer en aanbieder van die immer gewilde Graad R sonder werkskaarte werkswinkel. Wat sluit dit in? •3 ure werkswinkel (genoeg tyd vir vrae) •Sertifikaat •Uitdrukbare hulpmiddels vir Covid-19 regulasies •Laai die regulasies af •Praktiese... Continue Reading →

Persepsie les 2

[metaslider id=2449 cssclass=""] Gaan loer ook HIER vir die les 1 in hierdie reeks. LESTIPE :  Visueel – Ruimtelike orientasie GROEP  :  Seniors TEMA  :  Metale DOELSTELLINGS Om kleuters se persepsie t.o.v. ruimtelike orientasie te verbeter.Taalontwikkeling: begripsvorming, woordeskat.Aandag, konsentrasie en luitervermoë te bevorder. APPARAAT 3 – 5 verskillende koeldrankproppies in 3 kleure. 1 Houtblokkie per... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: