Gesels en wiskunde… is daar ‘n verband?

Hier is nog 'n artikel geskryf deur dr Cas Olivier. Kom leer saam met ons wiskunde guru!!!Hoeveel moet ons met ons kinders praat? Volgens dr Kristina Blaiser (Utah State University) moet kinders aan meer as 20 000 ure se luisterervaring in hul eerste 5 jaar blootgestel word, om genoeg woordeskat op te bou om hulself... Continue Reading →

Help!!! My kind sukkel met wiskunde. Deel 3.

Hierdie artikel is nr 3 in die reeks oor wiskunde.  Ons fokus weereens op die klein outjies wat die hele grondslagfase insluit. Lees gerus HIER deel 1, en HIER deel 2.  In vandag se artikel is ons fokus op praktiese raad.  Tone in die sand, voet op die teerpad, vingers in die deeg idees vir... Continue Reading →

Help!!! My kind sukkel met wiskunde. Deel 2.

In ons vorige inskrywing het ons gesels oor moontlike redes waarmee jou kind dalk sukkel met wiskunde.  Gaan lees gerus HIER die vorige artikel.Vandag gaan ek fokus op die vinnige verduideliking van die woord GETALBEGRIP.  Ons gaan ook gesels oor hoekom dit so belangrik is en dalk selfs saam wonder oor hoekom ons kinders gefaal... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: