Hulpbronne benodig: EierhouerRepies karton (van papboks, tissueboks ens) of roomys stokkiesPen Lesuitkomste: Herken klankiesVorm woordjies Skryf woorde Les fases: Vir hierdie les moet die onderwyser ‘n eenvoudige hulpbron met afvalprodukte maak. Hier volg die instruksies: Neem ‘n stuk stewige karton en sny dit in stroke. Ongeveer so lank en dun soos ‘n keel of... Continue Reading →
Taal leerstasie
[metaslider id=2449 cssclass=""] Vir hierdie leerstasie pak ons hout klankies op ‘n tafel. Pak ook alfabetkaarte op die tafel. Verbind nou die klankie wat pas by die regte alfabetkaart. Graad 1 variasie : Pak woorde op die tafel (in plaas van hout letters) en kort sinne (in plaas van alfabetkaarte). Verbind die woord met die... Continue Reading →
Kreatiewe werk
Kyk hierdie oulike kreatiewe mannetjie wat een van ons maats gebou het met klei. Ons het roomysstokkies, klei en kraletjies verskaf en die kinders kon enige iets maak deur van hierdie materiale gebruik te maak. Onthou altyd dat kreatiwiteit aangemoedig word wanneer die kind toegelaat word om sy/haar eie stempel af te druk. Die opvoeder... Continue Reading →