Luister saam na al die maniere om jou slimslang in te span : Kliek om die artikel oop te maak as jou epos dalk nie die klankgreep toon nie. Koop jou Slimslang hier
Luister saam: b en d verwarring
Kliek op die pyltjie hier onder om te luister: Wil jy graag deel word van die whatsapp groep? Gaan loer HIER.
Die leer
[metaslider id=2449 cssclass=""] Plaas ‘n leer plat op die grond, sodat die sporte van die leer so lê dat die kind daaroor kan loop (en tussen die sporte moet trap). Indien jy nie so leer het nie, kan lyne ook op die vloer getrek word (soos op die foto). 1. Loop vorentoe deur in die openinge te... Continue Reading →
Persepsie les 2
[metaslider id=2449 cssclass=""] Gaan loer ook HIER vir die les 1 in hierdie reeks. LESTIPE : Visueel – Ruimtelike orientasie GROEP : Seniors TEMA : Metale DOELSTELLINGS Om kleuters se persepsie t.o.v. ruimtelike orientasie te verbeter.Taalontwikkeling: begripsvorming, woordeskat.Aandag, konsentrasie en luitervermoë te bevorder. APPARAAT 3 – 5 verskillende koeldrankproppies in 3 kleure. 1 Houtblokkie per... Continue Reading →