In hierdie leerstasie maak ons gebruik van unifix blokkies en rygkrale. Maak seker dat die krale en die blokkies se kleure ooreenstem. Die kind kry kans om sy/haar eie patroon te bou deur blokkies op mekaar te stapel. Maak dit ekstra interessant deur syferkaarte by te voeg. Die kind moet nou 'n kleurpatroon bou deur... Continue Reading →
Patrone – bou en ryg
Benodighede : Ryg apparaat Bou blokkies (in ooreenstemmende kleure as die ryg apparaat) Die kind kry geleentheid om 'n toring te bou met die blokkies (aan die regterkant in die foto). Nou moet dieselfde kleur patroon (soos in die toring gebruik is) herhaal word met die ryg apparaat. Ons leer hier om patrone te herken... Continue Reading →