Vryspel is 'n woord wat 'n verkeerde interpretasie gekry het die afgelope tyd. In ons geestes oog sien ons kinders wat maak wat hulle wil, alles in die naam van vryspel. Dit is egter nie wat vryspel is nie. Vryspel is kinders wat vry is om keuses te maak, binne 'n raamwerk en omgewing wat... Continue Reading →
Blokspel
"Building with blocks provides one of the most valuable learning experiences available for young children. Block play stimulates learning in all domains of development, intellectual, physical, and social-emotional and language."
Die wonderwêreld van die kleuter
Kleuters is wonderlike wesens. Hulle het onuitputbare energie, hulle kreatiwiteit ken geen einde nie en hulle het 'n wysheid in pag wat baie grootmense na hulle asems laat snak. Hulle is waaghalsig, slim, vol planne, kreatief, besig, morsig, eerlik ... ag, en nog sommer baie ander dinge.