Monopoly is 'n speletjie so oud soos die berge! Gaan lees hier oor die interessante geskiedenis van hierdie bekende speletjie : https://en.wikipedia.org/wiki/Monopoly_(game) Ek en my 3 kinders speel graag saam hierdie heerlike speletjie. My kroos is 4, 7 en 10 jaar oud. Ek wil graag met julle my gedagtes deel rondom hierdie opset waar verskillende... Continue Reading →
Woordkaart speletjie
Gebruik die woordkaarte wat saam met jou tema gebruik is. Gee vir elke kind (of in groepies) polsklokkies. Maak klein klokkies vas met ‘n rekkie. Gee eers genoeg tyd vir die kind om hiermee te eksperimenteer voordat die orde herstel word en ons met die aktiwiteit gaan begin. · Plaas die woordkaarte op ‘n plek sodat... Continue Reading →
Tel saam
[metaslider id=2449 cssclass=""] Laat die kinders in jou groep in 'n ry staan. Die voorste maat begin by die syfer 1. Sê dit hardop, die maat wat volgende in die ry is sê nou 2, hardop. Hou so aan totdat almal 'n syfer gesê het. Die maat wat voor is beweeg nou na agter in... Continue Reading →