[metaslider id=2449 cssclass=""] Pak jou groot syfers uit vanaf 1 tot 10. Jy kan syfers op 'n A4 papier ook skryf as jy nie uitgesnyde syfers het nie. Spring nou soos 'n padda vanaf 1 tot by 2 en dan vanaf 2 tot by 3. Hou so aan tot by 10! Tel hardop saam terwyl... Continue Reading →
Spring
[metaslider id=2449 cssclass=""] Ons kinders beweeg te min. Hulle oefen te min. In die ouer grade sien ons dan allerhande uitvalle as gevolg hiervan. Hier is 'n pret idee vir 'n beweging aktiwiteit : Pak 'n verskeidenheid kleure deksels uit op die gras. (Jy kan die deksels met spykers vasslaan as jy bang is die... Continue Reading →
Trampoline pret
Daar is min dinge soveel pret soos 'n trampoline. Nóg 'n pret aktiwiteit op die trampoline is om met bordkryt daarop te teken. Jy kan self ook vooraf vorms op skrifpatrone daarop teken. Nou moet die kind bv spring sodat hy in elke vorm land. Of hy mag nie aan die lyne raak nie. Sommer... Continue Reading →