Maak jou eie getallelyn. Vir jou graad R kind gaan hy tot by 10. Die lyn kan tot by 20 strek vir jou graad 1 kind. Gebruik nou enige tellers saam met die lyn. Dit kan klippies, doppies, diertjies en selfs teelepels wees! Pak nou eers die tellers een op elke getal. Tel soos julle... Continue Reading →
Maak minder
Ons maats sukkel om minder te maak. Later noem ons dit minus of aftrek. Ek wonder tog hoekom is dit so? Dalk (ag en dis sommer my teorie) is dit omdat ons so baie tyd spandeer om die opeenvolging en opwaarts tel se getalle vas te lê dat die minder maak agterweë bly. Dalk is... Continue Reading →
Maak meer
In graad R (en selfs jonger as graad R) gaan ons begin leer van meer maak. Later gaan ons leer van plus en optel. Maar die basis hiervan is om iets meer te maak. In hierdie stasie is daar n syferkaart in die linkerbakkie. Die kind kies nou 'n syferkaart vir die regter-bakkie. Begin nou... Continue Reading →