Luister saam na algemene raad om die tema in jou klas aan te bied : Watter lekker temas het julle die afgelope tyd gedoen?
Kwartaal 4 van 2020
!!!SLEGS beskikbaar tydens kwartaal 4 van 2020!!! Ons kwartaal 4 van 2020 is uitgewerk volgens die Departementele riglyne verskaf vir 2020. Hierdie pakket word opgedeel in 2 dele. Deel 1 : Lente en somerVoëlsReptieleDinosourusse Deel 2 : Wilde diereSport (gesonde leefstyl)Alles wat winkels verkoopWaar kom kos vandaan? (boerdery) Elke week bevat 'n volledige dag tot... Continue Reading →
Tema aktiwiteite
Hierdie aktiwiteit pas by die tema my lyfie of dit is ek. Hou 'n vollengte spieël byderhand. Gee die kind kans om voor die spieël te staan en na hulle lyfies te kyk van kop tot tone. Terwyl die kind daar staan gee die opvoeder opdragte : Kom ons probeer op 1 been staanKan jy... Continue Reading →
Theme in a box – UNICORN
Wat is alles in jou boks? 30 aktiwiteite (uitgedruk in 'n netjiese boekie met uitkomste gelys langs elke aktiwiteit)20 tellers20 gekleurde stokkies20 "kristalle"U vir "unicorn"Gelamineerde "Una Unicorn"bou jou eie "unicorn" prentjiepers klei met glitter invorms (gelamineer)"water beads" vir sensoriese speltema woorde tema prente kreatiewe aktiwiteit (maak jou eie "unicorn")alfabet kaarte (gelamineer)jou kind se naam (gelamineer)... Continue Reading →