Die woord "terloops leer" is vir my so 'n wonderlike konsep. Die kind het toevallig iets geleer. Dit was pret, hy of sy het dit geniet, hulle het dit dalk selfs self uitgedink en in 'n wonderlike aha oomblik het daar leer plaasgevind. Dis nie nét van toepassing in vryspel of fantasiespel nie, dis ook... Continue Reading →