Mariëtte van Eeden het die volgende kommentaar gelos oor ons Graad R sonder werkskaarte werkswinkel. Sy het die kursus in 2019 bygewoon. By verre - verseker een van die wonderlikste, leersame kursusse bygewoon. Yolande mag julle van krag tot krag bly gaan Mariëtte van Eeden via Facebook (10 Oktober 2019)
Leer deur speel
Sonja Jacobs het ons werkswinkel bygewoon in Richardsbaai. Sy is 'n begeesterde onderwyseres wat betrokke is by 'n skool vir outistiese kinders. Hier volg haar terugvoer na sy die beginsels begin toepas het : Leer ..Speel..Speel! Sulke mooi woorde..maar oe..'Dis nie mos eintlik prakties moontlik nie', se so baie! Mag ek verskil...Ek is n gr. R... Continue Reading →
Terugvoer
Ons het in September 2019 die St Patrick CBC skool besoek. Hulle personeel het die volledige werkswinkel deurloop en gedurende die volgende week het ek hierdie terugvoer ontvang. At the end of the morning a little boy asked me, “so are we not going to work today”. I had a good chuckle because actually we... Continue Reading →