Die afgelope week het my rekenaar die gees gegee. Sommer net besluit genoeg is nou genoeg. Eers al stadiger en stadiger ... en toe sommer net dood. Baie geesdriftig het my man die kinders se rekenaar vir my aangebied. Baie teësinnig het ek die nuwe rekenaar aangedurf. Alles was vreemd, alhoewel die platform dieselfde is,... Continue Reading →
Tuis aktiwiteite
Tans, in Suid-Afrika, en reg oor die wêreld is mense tuis. Die Covid-19 virus het lande in paniek hulle hekke laat sluit. Ons skole is toe, maar nie gesluit nie. Die onderrig van ons kinders het nou weer - soos in die ou dae - teruggeskuif huis toe. Mammas en pappas is op Facebook en... Continue Reading →
Monopoly
Monopoly is 'n speletjie so oud soos die berge! Gaan lees hier oor die interessante geskiedenis van hierdie bekende speletjie : https://en.wikipedia.org/wiki/Monopoly_(game) Ek en my 3 kinders speel graag saam hierdie heerlike speletjie. My kroos is 4, 7 en 10 jaar oud. Ek wil graag met julle my gedagtes deel rondom hierdie opset waar verskillende... Continue Reading →