Patrone kan natuurlik op allerhande maniere ingespan word. Ons maats oefen visuele geheue en diskriminasie. Pak krale in die een leë muffin pannetjie. Nie nét moet die kind die kleur patroon herhaal nie, maar rigting en posisie moet ook in gedagte gehou word. Gee die kind nou kans om die krale patroon te herhaal aan... Continue Reading →
Gooi die letter raak
Hierdie aktiwiteit het ons eie maats baie geniet! Teen die muur is alfabetkaarte geplak (Kliek hier vir die pakket waarin die kaarte voorkom.) Die kaarte is binne in papierborde geplak. Op hierdie manier kan die kind makliker die kaart raaksien op die agtergrond. Gee nou vir die kind temawoorde (haal dit sommer van jou temabord... Continue Reading →
Klankies soek
[metaslider id=2449 cssclass=""] Skryf ‘n verskeidenheid van woorde op stukkies papier. Die woorde bevat almal die klankie waarmee julle hierdie week werk. Dit hoef nie noodwendig ‘n klankie in die begin van die woord te wees nie, maar kan ook binne in die woord voorkom. Trek nou in elke woord die klankie na met ‘n... Continue Reading →
Bou jou naam
Ons fokus is op : In hierdie leerstasie is die alfabetkaarte uitgepak. Dis in volgorde uitgepak. Daar is sponsies (sommer lekker growwe sponsies) uitgepak saam met die alfabet. Jy moet 1 sponsie op elke klankie wat in jou naam voorkom pak. Gaan haal sommer jou naam van die muur af (of skryf die naam op... Continue Reading →