Patrone kan natuurlik op allerhande maniere ingespan word. Ons maats oefen visuele geheue en diskriminasie. Pak krale in die een leë muffin pannetjie. Nie nét moet die kind die kleur patroon herhaal nie, maar rigting en posisie moet ook in gedagte gehou word. Gee die kind nou kans om die krale patroon te herhaal aan... Continue Reading →
Gooi die letter raak
Hierdie aktiwiteit het ons eie maats baie geniet! Teen die muur is alfabetkaarte geplak (Kliek hier vir die pakket waarin die kaarte voorkom.) Die kaarte is binne in papierborde geplak. Op hierdie manier kan die kind makliker die kaart raaksien op die agtergrond. Gee nou vir die kind temawoorde (haal dit sommer van jou temabord... Continue Reading →
Patrone en kleure
Vir hierdie aktiwiteit het ons baie oulike juffrou bruin maskeerband (daai dik bruin tape wat nooit loskom nie!) geplak tussen 'n sambreel en lamppaal. (Kyk na die foto vir duidelikheid.) Op die grond is 'n strokie papier met 'n kleur patroon op. Rooi, blou, rooi, blou ens. Die kind kry 'n houer balle wat nou... Continue Reading →
Bou jou naam
Ons fokus is op : In hierdie leerstasie is die alfabetkaarte uitgepak. Dis in volgorde uitgepak. Daar is sponsies (sommer lekker growwe sponsies) uitgepak saam met die alfabet. Jy moet 1 sponsie op elke klankie wat in jou naam voorkom pak. Gaan haal sommer jou naam van die muur af (of skryf die naam op... Continue Reading →