Gebruik leë langlewe melk houers vir hierdie oulike stuk apparaat. Was die boksies mooi skoon en gooi bietjie sand onder in. Die sand anker die boksie teen die wind. Verf nou en skryf lekker groot syfers voorop. Plak plakkers (of teken kolle) aan die agterkant om dieselfde syfer aan te dui as wat voorop die... Continue Reading →
Persepsie les 2
[metaslider id=2449 cssclass=""] Gaan loer ook HIER vir die les 1 in hierdie reeks. LESTIPE : Visueel – Ruimtelike orientasie GROEP : Seniors TEMA : Metale DOELSTELLINGS Om kleuters se persepsie t.o.v. ruimtelike orientasie te verbeter.Taalontwikkeling: begripsvorming, woordeskat.Aandag, konsentrasie en luitervermoë te bevorder. APPARAAT 3 – 5 verskillende koeldrankproppies in 3 kleure. 1 Houtblokkie per... Continue Reading →
Visuele en ouditiewe vermoëns van die voorskoolse kind
Hier volg 'n opsomming van die visuele en ouditiewe vermoëns van die voorskoolse kind. Dit is slegs enkele leidrade van wat verwag kan word op 'n sekere ouderdom. Hou egter in gedagte dat chronologiese ouderdom nie die enigste maatstaf is nie, maar dat dit ten nouste saamhang met : Die kleuter se opvoedigsmilieuDie geleenthede en... Continue Reading →