Pak jou groot vorms uit op die plaveisel of op enige lekker groot oop gedeelte wat jy het. Dit moet effeks beskut wees anders waai die wind die vorms weg en is dit 'n frustrasie vir die kinders. Ons kan nou sommer heelwat aktiwiteite op hierdie vorms uitvoer : loop al op die buitekante van... Continue Reading →
Gebruik jou lyfie
Ons gaan ons lyfies gebruik om vorms en klankies te probeer bou. Maak seker jy het genoegsame plek wanneer jy die aktiwiteit aanpak en maak seker dat al die maats 'n kans kry om deel te neem. Ons gaan probeer vorms maak met deur as 'n groep saam te werk. In hierdie aktiwiteit is dit... Continue Reading →
Vorms
Pak jou groot A4 vorms op 'n tafeltjie en jou klein vormpies (plastiese vormpies werk perfek) in bakkies. Die kind kry nou kans om die klein vormpies op die groot vorms te pak. Kyk hoeveel klein vormpies pas in op 1 groot vorm. Kyk nou op watter vorm het die meeste vormpies ingepas. Is dit... Continue Reading →
Belewing van ‘n sirkel
Gooi 'n groot sirkel oop op die vloer. Jy kan die sirkel sny uit lap, papier of seil. Gee nou vir die kind 'n verskeidenheid van balle waarmee hy/sy die sirkel kan beleef. Die kind kies 'n bal en rol die bal op die rand van sirkel. Al in die rondte, al in die rondte.... Continue Reading →