Ek het begin met n nuus boek in my klas so 3 weke terug. Sommige van die sketse wat ek moet maak het heelwat verbeelding nodig🤣. Maar dankie vir die idee. Die kinders is mal daaroor. Selfs die stil kindertjies wat nooit voor die ander wou praat nie steek nou ook al hande op vir nuus!