Wil jy eers kyk watter ander seminare ons beskikbaar het voor jy besluit?

Hier is ons volledige reeks seminare:

Seminaar 1 (assessering, kreatiwiteit, klaskamer-kameras) – meer detail oor inhoud hier

Seminaar 2 (leerstasies) – meer detail oor inhoud hier

Seminaar 3 (jou dagprogram) – meer detail oor inhoud hier​

Seminaar 4 (raad met die kontrakte in jou skool) – meer detail oor inhoud hier​​

Seminaar 5 (hoe om jou skool en personeel te beskerm) – meer detail oor inhoud hier​​

Seminaar 6 (beweging) – meer detail oor inhoud hier​​

Seminaar 7 (die pad na geletterdheid) – meer detail oor inhoud hier​

Seminaar 8 (perseptuele ontwikkeling tydens Covid-19) – meer detail oor die inhoud hier

As jy 4 of meer seminare gelyktydig voor bespreek en betaal, is daar R10.00 afslag per seminaar.

As jy al 8 seminare bywoon, is daar R15.00 afslag per seminaar.

Skryf jou skool se personeel in vir groepsafslag – kontak ons by admin@oasisclub.co.za

Sê jou sê hier