Ontvang daaglikse idees via Whatsapp!!!

Hoe werk dit?

Elke week word ten minste 3 (gewoonlik meer!) idees geplaas (via whatsapp) om die week in jou klas of by jou huis te gebruik. .Idees is geskik vir kinders vanaf 4 tot 6 jaar. Jy sal dit maklik kan aanpas vir die bietjie jonger of bietjie ouer kind.

Idees fokus op kinestetiese en konkrete leer EN bevorder kreatiewe denke.

Daar word ook gereeld ekstra leiding gegee en inligting om in jou klas of by die huis te kan gebruik.

Wat kos dit?

R150 gee jou toegang vir 6 maande!

Hoe betaal ek?

Kliek op die betaal skakel.

Loer gerus hier vir idees wat al gegee is :

Sê jou sê hier