Als het begin met ons “Graad R sonder Werkskaarte” werkswinkels (landswyd aangebied):
Nou bied ons julle ‘n bron van raad en idees vir jou klas of huis.
Nuutste plasings
Hier is ‘n voorsmaak van wat jy kan verwag:
Alle plasings is gratis om te lees, maar bevat gewoonlik skakels/verwysings na betaalde inhoud of items.
Ligging
Waar kan jy ons vind?
Ons is gesetel te Pretoria, Suid-Afrika, met ‘n omvattende aanlyn teenwoordigheid. Soek op Facebook vir “Graad R sonder Werkskaarte”, sien ons aanlyn winkel te oasiswinkel.co.za of stuur vir ons ‘n Whatsapp stem-nota (kontak details hier onder).

Pretoria
Mooiplaats, 0036.
+27-76-674-7901
admin@oasisclub-co-za
