Dis altyd ‘n voorreg wanneer ons saam met ander organisasies hande kan vat en sodoende ‘n nóg groter verskil kan maak. In hierdie artikel is Yolandi aan die woord. Sy is Oasis se stigter en haar passie vir klein kinderonderrig is legendaries.Lees gerus saam : https://afrikaans.com/2025/04/10/leerhulp-kies-so-n-kleuterskool-vir-jou-kind/…