Is jy en jou kind tuis hierdie jaar? Ons tuisprogram is vir jou! Ouderdom kind :Hierdie program fokus op kinders tussen 4 en 6 jaar oud (Dis jou graad RR en graad R kind.) Watter werkswyse volg ons? :Kinders van die voorskoolse ouderdom kan bloot nie alleen aanlyn leer nie. Ons fasiliteer en begelei dus... Continue Reading →
Hoe lank is te lank?
My insette oor aandagspan Die geleerdes meen dat 'n goeie aanduiding van aandagspan die kind se ouderdom in minute is. Jou 3 jarige moet so om en by 3 minute kan konsentreer. Dit word dan op 'n glyskaal meer en meer. Teen einde graad R moet jou kleinding so tussen 12 en 15 minute kan... Continue Reading →