Trek 'n hoepel oor met kleefpastiek (NIE glad wrap nie, met DC Fix). Sê nou hardop vir die kind 'n getal bv. 3. Die kind gooi nou 3 balle na die hoepel wat dan vaskleef. Sê nou nog 'n getal bv. 2. Gooi nou nog 2 balle om vas te plak. Tel nou saam hoeveel... Continue Reading →
Tel in twees
Maak jou eie getallelyn. Vir jou graad R kind gaan hy tot by 10. Die lyn kan tot by 20 strek vir jou graad 1 kind. Gebruik nou enige tellers saam met die lyn. Dit kan klippies, doppies, diertjies en selfs teelepels wees! Pak nou eers die tellers een op elke getal. Tel soos julle... Continue Reading →
Kom ons tel
Gaan loer hier na 'n video om jou bemagtig op jou pad na konkrete onderrig! https://youtu.be/rmCIVk6vY7M Gaan loer HIER na al die seminare wat ons aanbied (dis aanlyn!)
Tel saam
Gebruik 'n eier houer vir hierdie aktiwiteit. Plak nou syfer kaarte (wat jy sommer maklik self kan maak soos in die foto!) binne in die houertjies. Die kind moet nou deur die huis beweeg en items soek om die houers mee op te vul om by die regte getal uit te kom. Ons maats gaan... Continue Reading →