Verf is darem maar 'n heerlikheid vir ons maats! Dit is egter 'n ergernis vir ons volwassenes (veral as jy van dinge skoon en netjies hou!). Ek het nie regtig antwoorde vir die skoon en netjies nie. Ek het wel lekker idees vir die verf. Vir hierdie projek het ons skottelgoed sponsies (plastiese wol sponse)... Continue Reading →
Kreatiewe boks – vlinders
Ons het hierdie oulike boksie ontwerp om te fokus op die voorskoolse kind en grondslagfase kind se kreatiwiteit. Dit is ongelukkig so dat daar deesdae veral klem gelê word op produkte wat geskep word en dat werklike kreatiwiteit verlore raak. Hierdie boksie bevat klei wat 'n wonderlike hulpmiddel is in jou klas en huis. En... Continue Reading →
Kreatiewe kuns
KREATIEWE KUNS VOORSKOOLS. Die woord kreatief kan op verskillende aspekte dui. Van die mees aanvaarbare deffinisies vir kreatiwiteit is die volgende: Dis die vermoë om sake op nuwe maniere te sien.Om verby die gegewe informasie te gaan en nuwe terreine oop te breek.Om buite die normale te dink.Om iets buitengewoons te maak.Gebruik dinge of sake... Continue Reading →
Suiker water + bordkryt
[metaslider id=2449 cssclass=""] Bordkryt is 'n heerlike medium vir ons kleinspan om mee te werk. Maar o genade, die stof is darem maar iets vreeslik! Hier is 'n gawe idee. Meng so min of meer 1/4 koppie suiker met 1 koppie water. Laat week gewone bordkryt vir 'n paar uur in die suiker water. Haal... Continue Reading →