Vorms

Plak jou groot vorms teen die muur vas.  Plaas jou boontjiesakkies (ons boontjiesakkies is ook vorms) in 'n houer.  Die kind tel 'n sakkie op en gooi die ooreenstemmende vorm raak teen die muur. Onthou dat ons in die voorskoolse jare fokus op die 4 basiese vorms.  Reghoek, sirkel, vierkant en driehoek.  Dis belangrik dat... Continue Reading →

Help!!! My kind sukkel met wiskunde. Deel 3.

Hierdie artikel is nr 3 in die reeks oor wiskunde.  Ons fokus weereens op die klein outjies wat die hele grondslagfase insluit. Lees gerus HIER deel 1, en HIER deel 2.  In vandag se artikel is ons fokus op praktiese raad.  Tone in die sand, voet op die teerpad, vingers in die deeg idees vir... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: