Die eerste tema wat CAPS voorstel vir kwartaal 4 is die tema lente. Onthou dat CAPS se temas voorstelle is en dat jy jou eie temas mag gebruik! Hier is wat julle kan bespreek onder die tema lente : Die weer in lente Hoe dit die natuur beïnvloed Hoe dit diere beïnvloed Hoe dit mense…