Is jy en jou kind tuis hierdie jaar? Ons tuisprogram is vir jou! Ouderdom kind :Hierdie program fokus op kinders tussen 4 en 6 jaar oud (Dis jou graad RR en graad R kind.) Watter werkswyse volg ons? :Kinders van die voorskoolse ouderdom kan bloot nie alleen aanlyn leer nie. Ons fasiliteer en begelei dus... Continue Reading →
My kind moet graad R herhaal. Wat nou?
Hierdie tyd van die jaar stroom die boodskappe in. Almal is min of meer dieselfde. My kind is nie skoolgereed nie, sy skool het aanbeveel hy moet graad R herhaal. My kind moet graad R herhaal, wat stel jy voor? Op hierdie trant is al die eposse. Ek kan sommer die moedeloosheid en self twyfel... Continue Reading →
Grade R in a box
This package is a MUST have for every 4 to 6 year old child in the country, maybe even in the world! In 100 activities (all devised by qualified teachers) we guide you and your child on your path to school readiness. The focus of this package is on language and mathematics, along with attention... Continue Reading →
Graad R in ‘n boks
Hierdie pakket is 'n MOET hê vir elke 4 tot 6 jarige kind in die land, dalk selfs in die wêreld! In 100 aktiwiteite (almal uitgedink deur gekwalifiseerde onderwyseresse) begelei ons jou en jou kind op julle pad na skoolgereedheid. Die fokus van hierdie pakket is op taal en wiskunde, tesame daarmee word aan perseptuele... Continue Reading →