Om graad 1 toe te gaan is sommer stresvol vir baie ouers! Selfs ons juffrouens is nie altyd heeltemal seker wat ons kinders moet weet nie. Diensverskaffers kan nogals hulle eie stertjies aanhaak aan hulle produkte en op die ou einde is niemand seker wat die uitkomste nou eintlik is nie. Kom ons gaan terug…