Wat is wiskunde?

Wiskunde is ‘n menslike aktiwiteit wat die volgende behels: Waarneming, voorstelling en ondersoek van patrone, en kwantitatiewe verwantskappe in fisiese en sosiale verskynsels, asook tussen wiskundige voorwerpe self. Deur hierdie proses word nuwe wiskundige idees en insigte ontwikkel.In wiskunde word ‘n eie, gespesialiseerde taal gebruik wat simbole en notasies behels om numeriese, meetkundige en grafiese…

Gratis lidmaatskap Membership Required

You must be a Gratis lidmaatskap member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here
error: Kopieer nie toegelaat.