Haal jou temawoorde en temaprente van jou bord af. Gee nou vir die kind kans om die regte woord by die regte prente te pas. Die opvoeder gaan hiermee moet help! Ryg nou krale in ... 1 kraal vir elke letter. Watter woord het die meeste letters? Kyk, daardie woord se string krale is ook... Continue Reading →
Gooi die letter raak
Hierdie aktiwiteit het ons eie maats baie geniet! Teen die muur is alfabetkaarte geplak (Kliek hier vir die pakket waarin die kaarte voorkom.) Die kaarte is binne in papierborde geplak. Op hierdie manier kan die kind makliker die kaart raaksien op die agtergrond. Gee nou vir die kind temawoorde (haal dit sommer van jou temabord... Continue Reading →
Taal oefening
Ek het maats wat ek in die middae help met taal en wiskunde. Dis natuurlik almal graad R en 1 kinders wat daardie ekstra hupstootjie benodig of sommer baatvind by die individuele aandag. Een so maatjie is W. 'n Oulike kind met die mooiste maniere. Hy sukkel egter om woorde as 'n geheel te sien... Continue Reading →
Kyk mooi!
Vir ons om te kan lees en skryf moet ons woorde en sinne kan herken, skommel en in volgorde kan pak om 'n sinvolle woord of sin te bou. Hierdie is die begin!