Pak jou groot sirkel uit op die grond. Stap nou al op die rand van die sirkel, een voet voor die ander. Tel saam soos jy stap.Pak die rand van die sirkel vol skoenveters.Ry met klein karretjies op die rand van die sirkel.Gaan staan binne die sirkel, gaan staan buite die sirkel. Waarop fokus ons?... Continue Reading →
Voorskrifpatrone
Teken voorskrifpatrone op die plaveisel met bordkryt. Onthou om die patrone duidelike lyne te maak sodat die kind sommer mooi kan sien. Ons gaan nou loop op die lyne. Begin aan die linkerkant van die patroon en beweeg na regs. Ons lees mos ook van links na regs, so ons oefen sommer waar is links... Continue Reading →
Koördinasie
Pak kegels in 'n ry uit op die vloer. Jy kan dit op die grasperk doen, maar plaveisel of selfs in 'n vertrek werk net so goed. Die kind kry 'n bal en hop en vang en hop en vang terwyl hy/sy deur die hoepels beweeg. Hou nou die bal bo jou kop terwyl jy... Continue Reading →