Pak papierboorde uit aan weerskante van jou kind. In elke bordjie (aan die een kant) kom ‘n bal. Sit nou tussen die 2 rye bordjies. Tel die bal op met jou voete en sit nou die bal neer aan die anderkant.
Nota : Mamma, jy moet asb nie al hierdie stasies alleen uitpak nie. Jy gaan jou doodwerk! Deel van die aktiwiteit is juis jou kind se deelname in die uitpak en wegpak.
