Gedagte vir vandag : As jy hierdie week ‘n inkleurwerkie beplan vir jou klas of by die huis kan julle dalk die volgende oorweeg. Onthou dat inkleur nie ‘n kreatiewe aktiwiteit is nie. Inkleur fokus hoofsaaklik op potloodgreep en fyn spier beheer. (Dis dus nie werklik van pas vir ons kleiner maats nie.) Daar is…