Sophie Breytenbach het geen bekendstelling nodig nie! Saam met Yolandi word hierdie wonderlike opleidingsgeleentheid moontlik gemaak. Skole waar Sophie se buite terreine gesien kan word is onder andere die Midstream pre-primêre skole sowel as St Andrews Preschool. (Fotos geneem by die Midstream pre-primêre skool.) Opsie 1 : Vooraf opgeneemde video opleiding aangebied op www.leer.oasisclub.co.za3 ure opleidingafmerklys... Continue Reading →
Voorkom leeruitvalle …
Wonder jy ook waarom ons maats elke jaar net meer en meer sukkel? Ons werk al harder en doen al meer en steeds is dit asof ons grondslagfase maats maar net die uitkom by die uitkomste nie. Waar kom die gesukkel vandaan? Hoekom lyk dinge dan so donker? En die belangriker vraag : wat kan... Continue Reading →
Kleuter Kliek Koerant
Ek is so opgewonde vandag ek kan myself skaars inhou. Ons Kleuter Kliek Koerant is nou beskikbaar. Wat is dit? Hierdie koerant is aanlyn beskikbaar en jy kan jou kopie elke week uitdruk. Jy het boonop vir 6 maande toegang tot jou uitgawes as jy dalk een mis. Boonop kry jy vir 3 maande toegang... Continue Reading →