Patrone kan natuurlik op allerhande maniere ingespan word. Ons maats oefen visuele geheue en diskriminasie. Pak krale in die een leë muffin pannetjie. Nie nét moet die kind die kleur patroon herhaal nie, maar rigting en posisie moet ook in gedagte gehou word. Gee die kind nou kans om die krale patroon te herhaal aan... Continue Reading →
Kleur patroon
In hierdie leerstasie maak ons gebruik van unifix blokkies en rygkrale. Maak seker dat die krale en die blokkies se kleure ooreenstem. Die kind kry kans om sy/haar eie patroon te bou deur blokkies op mekaar te stapel. Maak dit ekstra interessant deur syferkaarte by te voeg. Die kind moet nou 'n kleurpatroon bou deur... Continue Reading →