Een van ons lede vra : Ek is n student. En is opsoek na lesplanne oor "Geometriese patrone" vir Graad R. Vir n klassikale aanloop, klassikale verloop en n hoofaktiwiteit. As u my kan help sal ek graag idees en inligting wil hoor en hoe om so n lesplan te benader oor geometriese patrone. En... Continue Reading →
Patrone en kleure
Kleure is oral om ons, en so ook patrone. Wanneer ons begin lees is dit hierdie patrone (wat nou klanke is en nie kleure nie) wat woorde maak. Daarom is die aanvanklike gebruik van lekker helder patrone so belangrik! Ons het 'n kleur kaart vir elke kind gegee (eenvoudige kleur kolle wat in 'n patroon... Continue Reading →
Leer met legos
Legos (en eintlik enige soortgelyke blokkies) is heerlike hulpmiddels in jou klas en by die huis. Hier is so 'n paar idees om in te span. Begin by 1 en bou die blokkies op tot by 10. Elke keer een meer. Een meer, nog een meer. Tot by 10. As jy klaar is lyk dit... Continue Reading →
Lepels en patrone
Gebruik verskillende lepels in hierdie aktiwiteit. Die lepels word met die bakkie (of skep) gedeelte na verskillende kante gepak. Die kind word nou kans gegee om die patroon te herhaal. Die fokus hier is op patroon herkenning en rigting. Kyk of jou kind kan sien in watter rigting die lepel se bakkie lê en of... Continue Reading →